4. Julle moet op die tamboeryne slaanen julle moet dans,julle moet die Here prys.Julle moet snaarmusiek maaken julle moet die fluite blaas,julle moet die Here prys.
5. Julle moet die simbale teen mekaar slaan,almal moet dit hoor, dit moet raas.
6. Alles wat lewe, moet die Here prys.Julle moet die Here prys!