Psalms 15:5 Bybel vir Almal (ABA)

die mens wat vir ander mense geld leenmaar wat hulle nie rente laat betaal nie,die mens wat nie geld neem om te sê onskuldige mense is skuldig nie.Die mens wat hierdie dinge doen,sal altyd vas staan.

Psalms 15

Psalms 15:1-5