Psalms 15:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. ’n Psalm van Dawid.Here, wie mag bly in u tempel,wie mag woon op u gewyde berg?

2. Net die mens wat heeltemal reg leween reg doen en wat die waarheid praat,mag daar kom,

3. die mens wat nie sleg praat van ander mense nie,die mens wat nie slegte dinge doenaan ander mense nieen wat hulle nie beledig nie,

Psalms 15