4. Wanneer mense hulle asem uitblaas en sterf,dan gaan hulle terug na die grond,en dan verdwyn al hulle planne.
5. Dit gaan goed met mensevir wie die God van Jakob help,mense wat glo dat hulle God die Herehulle sal help.
6. Die Here het die hemel en die aarde gemaak,die see en alles wat daarin is.Die Here bly altyd dieselfde.
7. Die Here doen reg aan mensewanneer ander mense hulle verdruk.Hy gee kos vir honger mense,Hy maak gevangenes vry.