14. Die Here hou die mense regop wat wil val,Hy tel die mense op wat nie meer kan staan nie.
15. Almal wag vir U om vir hulle kos te gee,en U gee dit vir hulle op die regte tyd.
16. U maak u hand oop, U gee vir almal wat lewe,U gee vir hulle alles wat hulle vra.