Wanneer ek langs my kyk,dan is daar niemandwat van my weet nie.Daar is nie ’n plek waarnatoe ek kan vlug nie,niemand is bekommerd oor my nie.