Psalms 141:8-10 Bybel vir Almal (ABA)

8. Here, ek weet dat U my altyd sal help.Ek vra dat U my moet beskerm,U moenie dat ek sterf nie.

9. Mense wat slegte dinge doen,wil my in vangnette en vangstrikke vang.U moet keer dat ek nie daarin val nie.

10. U moet hierdie mense wat verkeerd doen,in hulle eie vangnette laat val,maar die nette moenie vir my vang nie.

Psalms 141