Psalms 138:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Van Dawid.Here, ek wil vir U dankie sêmet my hele hart,ek wil vir U singsodat al die gode dit kan hoor.

2. Ek wil buig na u gewyde tempelen ek wil u Naam prysomdat U doen wat U belowe heten omdat U dieselfde bly.

Psalms 138