Psalms 137:5-8 Bybel vir Almal (ABA)

5. Jerusalem, as ek jou vergeet,dan moet my regter-hand vergeethoe om die lier te speel.

6. As ek nie aan jou dink nie,dan moet my tong vassit bo in my mondsodat ek nie kan sing nie.Jerusalem moet die plek blywaar ek die graagste wil wees.

7. Here, U moet onthou wat die Edomietegedoen het toe die vyande Jerusalem verwoes het.Hulle het gesê: “Breek die mure af,breek dit af tot op die fondamente!”

8. Mense van Babel, vyande sal julle verwoes.Dit sal goed gaan met die mensewat dieselfde met julle doensoos julle met ons gedoen het.

Psalms 137