Psalms 137:3 Bybel vir Almal (ABA)

want ons was gevangenes daar,en die mense wat vir ons gevang het,het vir ons gevra om ’n lied te sing.Die mense wat vir ons verdruk het,het vir ons gesê dat ons vrolik moet weesen ’n lied oor Sion moet sing.

Psalms 137

Psalms 137:1-9