Psalms 136:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Julle moet dankie sê vir die Here,want Hy is goed,ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.

2. Julle moet dankie sê vir die God van die gode,ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.

3. Julle moet dankie sê vir die Koning van die konings,ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.

Psalms 136