Psalms 135:7 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die Here wat die wolke laat opkomvan die kante van die aarde,dit is Hý wat die weerlig maak vir die reën,dit is Hý wat die wind laat uitkom uit sy stoorkamers.

Psalms 135

Psalms 135:3-9