1. Julle moet die Here prys,julle moet die Naam van die Here prys. Dienaars van die Here, julle moet Hom prys,
2. julle wat in die tempel werken op die oop stukke grondvan die tempel van ons God.
3. Julle moet die Here prys,want die Here is goed,julle moet sing en sy Naam prys,want sy Naam is mooi.
4. Want die Here het vir Jakob gekiesvir Homself,Hy het vir Israel gekies om sy eie volk te wees.
5. Ja, ek weet dit, die Here is groot,ons Here is groter as al die gode.