16. Die priesters in die stad sal altyd weetdat Ek hulle sal red,die mense wat in My glo, sal sing en sing.
17. Ek sal daar vir Dawid ’n seun gee,en die seun sal regeer,Ek sal ’n lamp laat skyn vir my gesalfde.
18. Ek sal sy vyande altyd laat verloor,maar die kroon sal altyd op sy kop blink.”