Psalms 131:1 Bybel vir Almal (ABA)

’n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Dawid.Here, ek dink nie dat ek belangrik is nie,ek is nie hoogmoedig nie,ek probeer nie om dinge te doenwat vir my te moeilik is nie.

Psalms 131

Psalms 131:1-3