Psalms 13:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: ’n Psalm van Dawid.

2. Here, hoe lank sal U my nog vergeet,hoe lank sal U nog aanhouom u gesig weg te draai van my?

3. Hoe lank moet ek nog self planne probeer maak,hoe lank moet ek elke dag huil en treur,hoe lank sal my vyande nog dinkdat hulle sterker is as ek?

Psalms 13