Psalms 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: Ek sien die slegte dinge wat mense doenmet die mense wat hulleself nie kan beskerm nie,ek hoor hoe kla en sug die mense wat niks het nie.Hulle het gevra dat Ek hulle moet help,en Ek sal nou kom.

Psalms 12

Psalms 12:1-9