1. Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. ’n Psalm van Dawid.
2. Here, U moet help,want daar is niemand wat in U glo nie,daar het niemand oorgebly wat doenwat hy belowe het nie.
3. Mense is vals met mekaar,hulle vertel mooi stories, maar dit is nie waar nie,hulle sê mooi dinge, maar hulle is vals.
4. Here, U moet die mense stilmaakwat daardie stories vertel,die mense wat spog.