Psalms 119:137-141 Bybel vir Almal (ABA)

137. Here, U doen reg, U besluit reg.

138. Alles wat U gesê het, is reg,mense kan dit altyd glo.

139. Ek word baie kwaad wanneer my vyandevergeet wat U gesê het.

140. Die dinge wat U sê, is baie waar.Ek, u dienaar, is lief vir wat U sê.

141. Ek is klein en onbelangrikmaar ek het nie vergeet wat U beveel het nie.

Psalms 119