27. Die Here is God,Hy het vir ons die lig laat skyn.Julle moet die fees begin,julle moet takke neemen julle moet dit bring na die horings van die altaar.
28. U is my God, ek wil vir U dankie sê,my God, ek wil vir U prys.
29. Julle moet vir die Here dankie sê,want Hy is goed,ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.