Psalms 118:20-23 Bybel vir Almal (ABA)

20. Hier is die poort van die Here,mense wat reg gedoen het, kan daardeur gaan.

21. Ek wil vir U dankie sê,want U het my geantwoord, U het my gered.

22. Die klip wat die bouers nie wou gebruik nie,daardie klip het die belangrikste klipin die gebou geword.

23. Die Here het dit laat gebeur,dit was vir ons ’n wonderwerk.

Psalms 118