Psalms 117:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Al die volke moet die Here prys,al die mense moet Hom prys,

2. want Hy doen altyd wat Hy belowe het,Hy bly altyd dieselfde.Julle moet die Here prys!

Psalms 117