Psalms 115:7 Bybel vir Almal (ABA)

hulle het hande, maar hulle kan nie voel nie,hulle het voete, maar hulle kan nie loop nie.Daar kom niks uit hulle keel wat ’n mens kan hoor nie.

Psalms 115

Psalms 115:1-11