Psalms 114:7-8 Bybel vir Almal (ABA)

7. Die aarde moet bewe wanneer die Here kom,wanneer die God van Jakob kom.

8. Dit is Hý wat rotse verander het,dit het watergate geword,Hy het harde klippe verander,dit het water-fonteine geword.

Psalms 114