Psalms 113:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Julle moet die Here prys! Dienaars van die Here, julle moet Hom prys,julle moet die Naam van die Here prys.

2. Almal moet die Naam van die Here prys,nou en altyd.

3. Almal moet die Naam van die Here prys,van waar die son opkom tot waar hy ondergaan.

Psalms 113