Psalms 112:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. Julle moet die Here prys.Dit gaan goed met iemand wat die Here dienen wat baie lief is om te doen wat die Here sê.

2. Sy nageslag sal belangrike mense weesin die land.Dit sal goed gaan met die nageslagvan eerlike mense.

3. Hulle sal ryk word, hulle sal baie goed hê,en hulle sal altyd reg doen aan ander mense.

4. Hulle is soos ligte wat in die donker skynvir mense wat eerlik lewe,hulle is genadig en goed vir mense wat swaarkry,en hulle doen reg aan ander mense.

Psalms 112