9. Toe die Here sy volk vrygemaak het,het Hy gesê dat sy verbond vir altyd daar sal wees.Hy is heilig, almal word bangwanneer hulle sy Naam hoor.
10. As iemand wysheid wil kry,dan moet Hy die Here eer en dien,as iemand regtig verstandig wil word,dan moet hy doen wat die Here wil hê.Mense moet die Here prys,hulle moet Hom altyd prys.