Psalms 110:1 Bybel vir Almal (ABA)

Van Dawid. ’n Psalm.Die Here het vir my koning gesê:“Jy moet hier langs My sit,op die belangrikste plek,want Ek sal jou vyande verneder,en Ek sal hulle voor jou laat lêsodat jy jou voete op hulle kan sit.”

Psalms 110

Psalms 110:1-7