Psalms 109:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het elke dag mense vervloek,dit was vir hom dieselfdesoos om elke dag klere aan te trek.Nou moet dit alles met homself gebeur,alles wat hy gesê het.Die slegte dinge moet in hom ingaansoos die water wat hy drink,dit moet tot in sy bene ingaan soos die oliewat hy aan sy vel smeer.

Psalms 109

Psalms 109:17-26