Psalms 108:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die land Gilead is my land,die land Manasse is ook Myne.Die land Efraim is vir My soos die helmop die kop van ’n soldaat.Die land Juda is vir My soos die septerin die hand van ’n koning.

Psalms 108

Psalms 108:1-13