Psalms 107:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die skepe het hoog opgegaan op die brandersen dan het hulle weer afgesak in die diep water.Dit het sleg gegaan met die mense,hulle het baie bang geword.

Psalms 107

Psalms 107:25-32