Psalms 104:31-33 Bybel vir Almal (ABA)

31. Ons bid dat die Here altyd Koning sal wees,en dat Hy altyd bly sal weesoor alles wat Hy gemaak het.

32. Wanneer die Here na die aarde kyk,dan bewe die aarde,wanneer Hy aan die berge raak,dan kom daar rook uit hulle.

33. Ek wil vir die Here singso lank soos ek lewe,ek wil vir my God musiek maakso lank soos ek hier is.

Psalms 104