Psalms 103:21-22 Bybel vir Almal (ABA)

21. Al die sterre van die Here moet Hom prys,almal wat vir Hom werk en wat doen wat Hy wil hê.

22. Alles en almal wat die Here gemaak het,moet die Here prysop al die plekke waar Hy Koning is.En ek wil ook die Here prys.

Psalms 103