Psalms 102:27-29 Bybel vir Almal (ABA)

27. Die aarde en die hemel sal verdwyn,maar U sal altyd daar wees.Hulle sal word soos ou klere,hulle sal verdwyn soos klerewat ’n mens uittrek en weggooi.

28. Maar U bly altyd dieselfde,U lewe vir altyd.

29. Ons kinders sal veilig woon,ons nageslag sal ’n plek hê by U.

Psalms 102