Psalms 102:13-15 Bybel vir Almal (ABA)

13. Maar, Here, U is altyd Koning,elke geslag ken u Naam.

14. U sal kom en jammer wees vir Sion,want die tyd het gekomdat U goed moet wees vir Sion.Ja, dit is nou die tyd.

15. Sion is nou net hope klippe en stof,maar ons, u dienaars, is lief en jammer vir die stad.

Psalms 102