Psalms 102:12 Bybel vir Almal (ABA)

My lewe is amper verby,dit is soos wanneer die skaduwee in die aandlank word en verdwyn.Ek is soos gras wat droog geword het.

Psalms 102

Psalms 102:3-15