Psalms 101:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Van Dawid. ’n Psalm.Here, ek wil sing oor Uwat altyd doen wat U belowe,oor U wat altyd reg oordeel.Ek wil vir U sing.

2. Ek wil weet hoe om heeltemal reg te lewe.Wanneer kom U na my toe?Ek wil heeltemal reg lewe in my huis.

Psalms 101