Psalms 10:15 Bybel vir Almal (ABA)

U moet die mens swak maak wat verkeerd doen,U moet die krag van die slegte mens breek.U moet hom straf oor alles wat hy verkeerd doen,hy moet nooit weer verkeerd doen nie.

Psalms 10

Psalms 10:9-18