Prediker 3:21-22 Bybel vir Almal (ABA)

21. Wie weet of mense se asem boontoe gaan en of diere se asem afgaan in die aarde? Niemand.

22. Ek het gesien dit is die beste vir ’n mens dat hy sy werk moet geniet, dit is sy beloning. Wie kan vir ’n mens wys wat ná hom sal gebeur?

Prediker 3