Prediker 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het toe gedink: Ek sal myself toets. Ek sal vrolik wees en die lewe geniet. Ek het dit gedoen, maar toe was dit ook nie soos dit moet wees nie.

Prediker 2

Prediker 2:1-11