Prediker 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die Prediker was ’n wyse mens en hy het ook vir die volk baie dinge geleer. Hy het baie spreuke gemaak en hy het die spreuke getoets en gereedgemaak.

Prediker 12

Prediker 12:1-11