Prediker 12:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die dinge wat wyse mense sê, is soos skerp stokke, dit is soos spykers wat hulle diep inslaan. Dit is een Herder wat vir ons die wyse mense gee wat spreuke bymekaarmaak.

Prediker 12

Prediker 12:6-14