Prediker 12:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet dink aan God wat jou gemaak het, jy moet nóú aan Hom dink terwyl jy jonk is, voordat daar slegte dae kom en die jare kom wanneer jy sal sê: “Ek hou nie van hierdie tyd nie.”

Prediker 12

Prediker 12:1-2