Prediker 11:5 Bybel vir Almal (ABA)

Jy weet nie hoe die wind sal waai nie en jy weet nie hoe die bene van ’n baba in die liggaam van ’n swanger vrou kom nie. Dit is dieselfde: Jy weet nie wat God sal doen nie, God wat alles maak.

Prediker 11

Prediker 11:4-9