Prediker 11:3 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die wolke vol water is, dan reën dit op die aarde totdat die wolke leeg is. Wanneer ’n boom val, dan bly die boom lê daar waar dit geval het, dit maak nie saak of dit na die noorde of na die suide val nie.

Prediker 11

Prediker 11:1-9