Prediker 10:20 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moenie die koning vervloek nie, jy moet nooit dink om dit te doen nie. Jy moenie ’n ryk mens vervloek nie, ook nie as jy alleen in jou slaapkamer is nie. Hoekom? Want ’n voëltjie kan gaan vertel wat jy gesê het, enige iets wat vlieg, kan dit vir hom gaan sê.

Prediker 10

Prediker 10:16-20