Prediker 10:17 Bybel vir Almal (ABA)

’n Land is gelukkig as sy koning uit ’n belangrike familie kom en as sy amptenare op die regte tyd eet en drink om sterk te word, nie om dronk te word nie.

Prediker 10

Prediker 10:12-18