Openbaring 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die engel die wierook-pan geneem. Hy het vuur van die altaar geneem en hy het die wierook-pan vol vuur gemaak. Toe het hy die vuur op die aarde gegooi, en daar was baie donderweer en weerlig en ’n aardbewing, dit het baie geraas.

Openbaring 8

Openbaring 8:1-11