Openbaring 7:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir hom gesê: “Meneer, jy weet wie hulle is.”Hy het vir my gesê: “Daardie mense het baie swaar gekry omdat hulle aan die Lam behoort. Hulle het hulle klere gewas in die bloed van die Lam. Toe het hulle klere wit geword.

Openbaring 7

Openbaring 7:13-17