Openbaring 6:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Lam die derde seël breek, het ek gehoor die derde dier skree: “Jy moet kom!”Ek het gekyk en toe sien ek daar kom ’n swart perd! Iemand het op die perd gesit. Hy het ’n weegskaal in sy hand gehad.

Openbaring 6

Openbaring 6:4-7